Twee skoonmakers by die Southern Sun hotel in Hyde Park het Donderdag in die Johannesburgse landdroshof verskyn, nadat hulle glo geld uit die Colombiaanse sokkerspan se hotelkamers gesteel het.