Die koning van die kragape was ‘n kort Skotsman met tatoes oral op sy lyf. Gordon het ‘n tabletop hamerkop gehad, en was so woes dat hy sy gewrigte altyd verbind was sodat sy hande nie sou afskeur as hy sy swaar gewigte optel nie.
Sleutelwoord Argiewe:Conrad Muller
Krismisonluste, krismiswurms, draadkarre en pitswere
Elke Desembervakansie het ons gesin gaan kamp. Soos ‘n staatskonvooi het ons die pad gevat met een ekstra groot Jurgens-karavaan (Noag se ark), die Land Rover, en my ma agterna in die ou groen Mercedes.
