Dis Helgard se 60ste verjaarsdag – ‘n tyd om fees te vier; ‘n tyd vir die familie om byeen te kom by die bosveld herehuis waar Helgard en sy vrou Elsje nou woon.
Sleutelwoord Argiewe:Deon Lotz
Faan se stasie
Pieter Fourie bou met Faan se stasie in 1976 voort op die sukses van Faan se trein ‘n jaar tevore.
