Die Seemeeu, klassieke Tsjechof in Afrikaans

Dié klassieke verhaal van onbeantwoorde liefde, soeke na sukses, aftakeling en vervulling het vol sale by Aardklop, die KKNK en Woordfees op hul voete gehad.

kykNET Silwerskermfees: ’n Geleentheid soos min!

Kampsbaai beloof om weer van 26 tot 29 Augustus ’n Cannes in die kleine te wees met die vyfde kykNET Silwerskermfees waar daar flieks geëet, gepraat en geleef gaan word.

KKNK 2015: ‘n Fees met stof tot nadenke

Die feesprogram van die Absa KKNK het gesorg dat die Kannapaneel, wat jaarliks die Kanna-pryse oftewel die “Klein Karoo Oscars” moet toeken, diep moes dink om die nominasies aan te wys.

#KKNK Moeder Moed en haar kinders

Die stuk word algemeen beskou as een van die bestes uit die vorige eeu en in ’n wêreld waarin korrupsie en gierigheid hoogty vier, is Moeder Moed net so relevant soos 70 jaar gelede.

Die kunste vier die kuns van omgee

Pretorianers, Tshwanese en Gautêngers word bederf met ‘n unieke gebeurtenis – ‘n week van ‘n reuse verskeidenheid vermaak.