Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Sleutelwoord Argiewe:Deon Lotz
Die onbeholpe djin
Ná die sukses van sy roman en rolprent Roepman skryf Jan van Tonder vir die eerste keer vir die teater – ’n klug wat vanjaar by Aardklop debuteer.
Stuur groete aan Mannetjies Roux
Stuur groete aan Mannetjies Roux, was dit vir die gehoor ’n eerste – om ’n Afrikaanse musiekteaterproduksie te beleef wat hoofsaaklik op die liedjies van een liedjieskrywer gegrond is.
Agterplaas
Wat het Die Antwoord, Jack Parow en Angus Buchan in gemeen?
Die proponentjie
Op Duskantdroogtefontein in die laat jare 50 is water net so skaars soos hubare jong mans.
Snuf in die neus
‘n Maltrap-klug met vele kinkels.
Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Vlooi in die oerwoud
Dis Augustus-maand en tyd vir Vlooi!
Afspraak
Die swartskaap van die familie – ‘n fitter and turner, ‘n drop-out wat te veel drink.
Die ryk weduwee
Uys Krige se bekende, gewilde en klassieke komedie is die Woordfees se baie spesiale Lag-Lag Tien Jaar feesdrama!
