Liberty Battson se voorkeurmedium is motorverf wat sy gebruik om kleurryke, glansryke abstrakte skilderye vol lyne, sirkels en herhaalde vorms te skep.
Sleutelwoord Argiewe:Liberty Battson
#Aardklop Monologues
Monologues is ’n groepuitstalling wat werke van agtien kunstenaars insluit, met Meredith Randall as die kurator.
KKNK 2015: ‘n Fees met stof tot nadenke
Die feesprogram van die Absa KKNK het gesorg dat die Kannapaneel, wat jaarliks die Kanna-pryse oftewel die “Klein Karoo Oscars” moet toeken, diep moes dink om die nominasies aan te wys.