Gawie Joubert en die Növényember Kunstenaar Gawie Joubert ondersoek ons band met en afhanklik van die natuur in sy tweede solo-uitstalling Növényember.