Die bekroonde skrywers Jackie en Reinet Nagtegaal het saamgespan om ’n insiggewende verhaal te skep wat die delikate verhouding tussen ’n ma en haar dogter skets.
Sleutelwoord Argiewe:Jackie Nagtegaal
Mari Borstlap
In dié onderhoud maak Haydee Hollander kennis met ‘n bekende Borstlap-afstammeling, Mari Borstlap.
