Die tema vir Visuele Kuns by die KKNK 2016 is Oop Ruimtes, die digkuns van die onvoltooide, of die begin van ’n nuwe.
Sleutelwoord Argiewe:Jaco van Schalkwyk
Die Alibi Klub
In 1998 arriveer ’n jong Suid-Afrikaner in Brooklyn, New York, waar hy oor ’n tydperk van ’n paar jaar as kroegman met ’n groep karakters by The Alibi kennis maak.
