Daar is ‘n beeldjie in my tuin –
Ek dink dit kort ‘n verf;
Sal die vryheidsvegters dit kom doen,
of gaan hulle dit net bederf?
Daar is ‘n beeldjie in my tuin –
Ek dink dit kort ‘n verf;
Sal die vryheidsvegters dit kom doen,
of gaan hulle dit net bederf?