Saam met kykNET, stel ShowMax nou eksklusief ongeveer 13 000 episodes van Afrikaanse TV-programme en flieks aan gehore in uitgesoekte lande in die buiteland beskikbaar deur middel van die internet.