Regisseur Ben Wheatley laat hom nie in ’n blik druk nie.
Sleutelwoord Argiewe:Jeremy Irons
Margin Call
Jy moet die akteurs en regisseur / skrywer J.C. Chandor krediet gee, dit is moeilik om die bankwese opwindend te laat klink.
Appaloosa
Ed Harris het reeds belofte getoon as regisseur met Pollock (2000) en die belofte skemer ook deur in Appaloosa.
