Die meeste mense kan skaars hulle drome onthou. Maar die bekende skrywer Cas van Rensburg sê deur jou nie te steur aan jou drome nie, loop jy belangrike inligting mis.