Die sanger en liedjieskrywer, Kyle September, het pas sy langverwagte nuwe enkelsnit, “All The Love”, uitgereik en dit is reeds besig om soos ’n veldbrand onder sy bewonderaars te versprei.