Gedigte van Melisha Wessels Dit jaag jou, die dinge van die hart Die hardnekkige klop van die spier van smart