Die Minack-teater is een van die beste voorbeelde van ‘n buitelug- of opelugteater en ‘n besondere besienswaardigheid vanweë sy ligging en gepaardgaande natuurskoon.