Hy was altyd ‘n bok vir sports
Sleutelwoord Argiewe:Nou praat jy
Nou praat jy: Kan studente sonder toesig?
Wat gebeur as jy vir ‘n oomblik die klas verlaat?
Nou praat jy: ‘n Vrou raak ook mos honger
“Meat is meat and a man must eat” was hulle lief om te sê.
Nou praat jy: Sies!
Openbare onsedelikheid
Nou praat jy: Goeie vraag!
Hoekom het ons naeltjies Adam?
Nou praat jy: As Marie net gouer omgekyk het daai aand
Waar Afrikaanse spreekwoorde vandaan kom.
Nou praat jy: 1940’s Mode – prakties
Die voëltjiekakafweerder, baie gewild in die 1940’s.
Nou praat jy: Maria het gedink die boek oor kleredrag aan die Franse hof is handig
Maria het gedink die boek oor kleredrag aan die Franse hof is handig.
Nou praat jy: Hoog vlieg
Steeds vermis: Dominee Jan, na ‘n jarelang obsessie oor die hoogste kansel.
Nou praat jy: Mode – dis onvoorspelbaar
Ek gee nie om wat hulle sê nie, die kappie sal nóóit uit die mode wees nie.
