Hopefield, a portrait in music is ‘n versameling songs uit die pen van die Kaapse liedjieskrywer Philip de Villiers.
Sleutelwoord Argiewe:Philip de Villiers
Philip de Villiers
Philip de Villiers (26) se musiekloopbaan het begin op 15, toe hy die trekklavier gespeel het op die strate van Kaapstad.
