’n Reis deur van die mooiste werke vir klavier en klarinet.
Sleutelwoord Argiewe:Priaulx Rainier
Priaulx Rainier
Priaulx Rainier is in Suid-Afrika gebore maar in 1920 vertrek sy na Londen om musiek te studeer en te werk as professionele violis vir baie jare.