Hierdie groep manlike musici tower klanke op uit ‘n musiekblyspele en films.
Sleutelwoord Argiewe:Selim Kagee
Vyf maeastro’s
Hierdie is ‘n hartsnaarroerende en “goedvoel”-vertoning deur vyf meesters wat gewilde film- en teatermusiek deur die eeue speel!
