Vyf maeastro’s

Vyf maeastro’s
Roekeloos
15 April

Hierdie is ‘n hartsnaarroerende en “goedvoel”-vertoning deur vyf meesters wat gewilde film- en teatermusiek deur die eeue speel!

Maak seker jy het jou kaartjie.

Met: Selim Kagee (sang), André Teblanché (sang), Niël Rademan (sang), Lucas Heinen (klavier) en Stephan Bezuidenhout (trekklavier)

Genre: Musiek
Ouderdomsbeperking: Gesin
Plek: Reinholds Restaurant, Clanwilliam
Datum: Sondag 4 Mei, 12h00
Kaartjies: R160 per persoon (sluit ‘n buffetete in)
Besprekings: Cederberg-feeskantoor by 027 482 1090

Cederberg Kunstefees 2014

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar