Hierdie groep manlike musici tower klanke op uit ‘n musiekblyspele en films.
Met: Niël Rademan, Selim Kagee en André Terblanche, Lucas Heinen (klavier) & Stanislav Angelov (trekklavier)
6 Augustus 2014 by Die Boer in Durbanville om 20h30. Kaartjies is R120. Bespreek by 021 979 1911.
