#Kalfiefees Vir geheue aan verlies

Vir geheue aan verlies
Roekeloos
29 Julie

Bedags help hy ander se herinneringe bewaar, maar snags is sy eie aan’t wegkwyn.

Deur te grou in die hart se laaikas, die oorskiet uit die geheue se vrieskas op te diep, verloor Fanie homself in wat hy kan of wil onthou en in wat jy liefs sou wou vergeet.

Genre: Drama
Teks en regie: Frans Hamman
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R90
Plek: Sprokkelster, Hermanus
Datum: 21h00, 8 Augustus 2014

Kalfiefees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply