#Kalfiefees Miss-Fit

Miss-Fit
Roekeloos
28 Julie

Misplaas = pas nie in nie, nie normaal nie, volgens samelewingsnorme.

Mel Burger-Du Toit is in ‘n psigiatriese inrigting, want sy kan nie in die samelewing funksioneer nie. Sy sien haarself as Norma Jean Baker, aldus Marilyn Monroe.

Genre: Drama
Met: Celeste Slabber-Loriston
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R100
Plek: Sprokkelster, Hermanus
Datum: 17h00, 9 Augustus 2014

Kalfiefees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply