Dit is seker onnodig om te noem dat enige kritiese beskouing van G.I. Joe: The Rise of Cobra ‘n mors van tyd is.
Sleutelwoord Argiewe:Stephen Sommers
Van Helsing
Van Helsing is ´n baldadige cowboy wat Dracula, Frankenstein en ´n weerwolf tegelykertyd op hul neuse laat kyk.
