Dit is seker onnodig om te noem dat enige kritiese beskouing van G.I. Joe: The Rise of Cobra ‘n mors van tyd is.
Sleutelwoord Argiewe:Marlon Wayans
The Ladykillers
Joel en Ethan Coen verdien hul reputasie as konings van komedie, maar The Ladykillers laat hulle soos moordenaars van komedie lyk.
