Die storie begin een aand op my stoep.
Sleutelwoord Argiewe:Joel Coen
Intolerable Cruelty
´n Romatiese komedie wat werklik snaaks is. Die Coen-broers se nuutste skepping behandel ons nie soos idiote nie en wys die res hoe om ´n afgesaagde storie bietjie lyf te gee.
The Ladykillers
Joel en Ethan Coen verdien hul reputasie as konings van komedie, maar The Ladykillers laat hulle soos moordenaars van komedie lyk.
