Suzuki het goeie nuus vir verrigtingsgesinde motorgeesdriftiges: die Suzuki Swift Sport word eersdaags plaaslik beskikbaar gestel!
Sleutelwoord Argiewe:Suzuki Swift Sport
Blitsbuks dalk in SA
Suzuki het dalk goeie nuus vir motorgeesdriftiges. Suzuki Auto Suid-Afrika (SASA) oorweeg dit tans om die opwindende Swift Sport in die loop van aanstaande jaar plaaslik bekend te stel.
