Dit staan as die wêreld se strafste heuwelren bekend – en ʼn kombinasie van grond- en teeroppervlakke, skerp draaie en duisligwekkende afgronde, beteken dat die ren ook uiters bedrieglik is.
Sleutelwoord Argiewe:Suzuki SX4
Suzuki SX4
Die Suzuki SX4 word as die nuutgestigte Suzuki Auto Suid-Afrika se plaaslike vlagskip bekend gestel.
‘n Dinamiese motorlewenstyl
In ‘n mark wat deur grotendeels doodgewone luikrugmotors in die C-segment gekenmerk word, verteenwoordig die Suzuki SX4 ‘n vars en opwindende denkrigting wat heeltemal van die gewone wegbreek.
