Pursuit is die Tshwane Universiteit van Tegnologie se Departement van Uitvoerende Kunste se eerste produksie van 2015.
Sleutelwoord Argiewe:Tshwane-universiteit van Tegnologie
Man skree vulgêre uitlatings vir Thabo Mbeki
“Amptenare van Tshwane Universiteit van Tegnologie moes ‘n man uitgooi wat probeer het om ‘n klas wat Donderdagaand deur voormalige president Thabo Mbeki aangebied is, te ontwrig.”
Vooruit geboer by universiteit – met dagga
‘n Daggaplantasie is by die Tshwane-universiteit van Tegnologie gevind.
