Pursuit is die Tshwane Universiteit van Tegnologie se Departement van Uitvoerende Kunste se eerste produksie van 2015.
Dit is ’n dansproduksie onder leiding van Ashley Churchyard en Jeannette Ziady met oorspronklike werk van Megan Rosenberg, Sabelo Maphumulo, Ashley en Jeanette.
Pursuit is by die Breytenbach-teater in Sunnyside, Pretoria vanaf 27 April tot 2 Mei.
Besprekings by 082 884 8946, 012 440 4834 of breytie@tut.ac.za .

