Suid-Afrika se satelliet SumbandilaSat word Dinsdag 15 September om 18h55 gelanseer vanaf die Baikonoer-basis in Kazakstan.
Sleutelwoord Argiewe:Universiteit van Stellenbosch
Kovsies maak skoonskip met Die Begrafnis
Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is vandag by die Absa KKNK op Oudtshoorn met die 2008-Sanlamprys vir Afrikaanse Teater bekroon.
