Die roman van die bekroonde skrywer Annelie Botes is ´n verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek.
Sleutelwoord Argiewe:Vanessa Schempers
Raaiselkind
Ek het nou net hierdie boek klaargemaak, en dit was seker een van die mooiste Afrikaanse boeke wat ek nog ooit gelees het
