Ont is ʼn eenmanvertoning oor die reis van “grootword”, ‘n studie oor die samestelling van ‘n gesin en die vreugdes van vryheid en vlug.
Sleutelwoord Argiewe:Wessel Pretorius
N is vir neurose
’n Kitchen tea. Liz trou. Rachelle en Shani p#$ mekaar af. ’n Klop aan die deur. ’n Polisieman.
’n Seder val in Waterkloof
Hierdie skat uit die pen van PG du Plessis is Innibos 2011 se opdragproduksie en maak deel uit van die PG du Plessis Vereringsgeleentheid.
Korte mette met die versamelde werke van William Shakespeare
Drie akteurs! 37 toneelstukke! 154 sonnette! Twee lang gedigte in nét 99 minute!
