Drie akteurs! 37 toneelstukke! 154 sonnette! Twee lang gedigte in nét 99 minute!
Na nege suksesjare op Broadway, kan Suid-Afrikaners hulle verlustig aan die oeuvre van William Shakespeare … in Afrikaans (wel gedeeltelik).
Geniepsig en genotvol!
Dis Wikkelspies soos jy hom nog nooit gesien het nie!
Komedie
Afr. en Eng. OB
Regie: Hugo Theart
Teks: Adam Long, Daniel Singer en Jess Winfield
Vertaling en verwerking: Zandra Bezuidenhout en die geselskap
Vervaardiger: Hugo Theart/TEATERteater
Met Waldemar Schultz, Eben Genis en Wessel Pretorius
Aangebied deur TEATERteater
99 min. R90
Laerskool Van Reedesaal
6 April 20:00 7 April 20:00
8 April 14:00 9 April 09:30