’n Onthutsende nuwe Afrikaanse drama, uit die pen van die bekroonde joernalis Willemien Brümmer oor dit wat gebeur wanneer gesinspolitiek en landspolitiek hande vat.
Sleutelwoord Argiewe:Wilhelm Conradie
I(f) Forest
I(f) forest deur Wilhelm Conradie was die US Drama Departement se inskrywing vir die pasafgelope Grahamstad Nasionale Kunstefees.