I(f) Forest

I(f) forest deur Wilhelm Conradie was die US Drama Departement se inskrywing vir die pasafgelope Grahamstad Nasionale Kunstefees. Die stuk handel oor Eugene, ‘n wiskundige, wat werk aan sy teorie van herhalendheid. Eugene het ook ‘n slaaf Jack. Eugene is obsessief en verstrooid tersefdertyd. Later bevind hy homself in ‘n woud sonder om te weet hoe hy daar gekom het. Eugene moet sy teorie oplos, “tyd is besig om uit te loop” en wil ook die woud verken. Die twee is verwant, maar sal hy uitvind voor dit te laat is?

I(f) forest handel oor Eugene se sielikundige landskap, sy obsessie met sy teorie en wat verlore geraak het oppad. Dis absurd, en tog realisties met ‘n knypie surrealisme. Suzaan Keyter is verantwoordelik vir die regie.

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply