Dié boek onthul dat PW Botha reeds in 1984, te midde van die Totale Aanslag, in die geheim opdrag sou gee dat sy minister van justisie, Kobie Coetsee, gesprekke met Nelson Mandela in die tronk voer.
Sleutelwoord Argiewe:Willie Esterhuyse
Geagte Jahwe, gesprek met Prof Willie Esterhuyse
Professor Willie Esterhuyse is bekend vir sy omvattende en wye studies van die godsdiens, antieke geskiedenis en filosofie, maar hy is ook ’n politieke raadgewer en sakeleier.
#Aardklop Willie Esterhuyse Geagte Jahwe
Met Geagte Jahwe sluit prof. Willie Esterhuyse sy trilogie af – wat voorafgegaan is deur God en die gode van Egipte en Die God van Genesis.
Eindstryd: Geheime gesprekke en die einde van Apartheid
“In Mei 1989 kontak die Intelligensiediens my. Ek is totaal en al onvoorbereid op die versoek.”