Toe ons nou hier in Clanwilliam begin skool gaan, het ek nou maar altyd agter in die klas gesit. Gewoonlik met twee groot ouens voor my, sodat ek kan kattekwaad aanvang. Van vanmôre tot vanaand.
Sleutelwoord Argiewe:Wilma de Waal
Koos en die vyekonfyt
Nou ek kom 04h00 die nag daar aan en ek maak die vensterrame versigtig los. Ek maak die werweltjie los en skuif die groot houtraamvenster heel oop tot bo.
Oupa en die dokter
My pa het ‘n stuk koring onder besproeiing gehad. Elke oggend vieruur kry hy ‘n waterbeurt, dan moet hy nou opstaan en die koring besproei.
Die skaduwee
Elke jaar by Kersfees en Nuwejaar het hulle by Kakamas so ‘n Boerefees.
