Kan ons nie maar weer die calamari by Woolies koop nie Jan?
Sleutelwoord Argiewe:Woolworths
Die sonde met die paasbolletjies
Sommige Christene kritiseer Woolworths omdat hy ‘n halaal-sertifiseringsmerk op sy paasbolletjies geplaas het, maar ‘n biskop sê egter mense oorreageer.
