Die komedie-duo Zach Esau en Roland du Preez bring skerp skaterlag-humor wat die snaakse kant van die stryd
wat hedendaagse minderhede beleef, belig.