A Streetcar Named Desire

Tennessee Williams se Pulitzer-prys meesterstuk kry by die Kunstekaap Arena in Kaapstad nuwe lewe met regisseur Darryl Spijkers se gebruik van musiek en beweging om die rookagtige atmosfeer van New Orleans vas te vang.

Blanche du Bois is ‘n verwelkende, dog steeds aantreklike, Suidelike belladonna wie se pretensie van deug en kultuur ‘n yl masker vir alkoholisme en grootheidswaan is.

10 tot 18 Januarie 2014 (± 2,75 ure)

Kaartjies kos R85.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar