#Aardklop Affairs vir domkoppe 2

Affairs vir domkoppe 2
Roekeloos
22 Augustus

Nou maar toe, julle het gevra, gesmeek en gepleit vir ’n opvolg en hier is dit nou.

Vars gebak! En laat ons nou nie doekies omdraai nie – die nuwe domkoppe is selfs dommer as die ou domkoppe.

Première

Met Chris Vorster as die praatkous, Pierre van Pletzen as die berader en met Willie Steyn se bitter kunstige kunswerke.

Vervaardiger: Giep van Zyl

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/12 jaar
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R 120
Plek: Girls High, Potchefstroom
Datum: 10 Oktober 20h00 & 11 Oktober 09h00

Aardklop 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar