Bloedmadrigaal
Wat doen twee broers wanneer hulle ma vermoor word?

Magsposisies begin uitrafel in die leemte wat ’n eens alomteenwoordige matriarg laat. Die rowe waai en daar volg huishoudelike geweld, ongebreidelde wraak en sielkundige teistering. Kan
die broers dieselfde mense bly?

* Debuut *

Met: Ludwig Binge en Schalk van der Merwe

Teks en regie: André Gerber

Stel- en beligtingsontwerp: André Gerber
Verhoogbestuur: Johan de Jager
Vervaardiger: @Spel Produksies

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/16
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R110 | R130 by die deur
Plek: HB Thom-laboratorium, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 10:00 | 9 Maart 20:30 | 11 Maart 20:30
Woordfees 2018


Bloedmadrigaal

Bloedmadrigaal


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar