Brief van die Harlekyn

‘n Satiriese blik op die multidimensionele samestelling van ons volk wat veral die draak steek met die Afrikaner.

Die lot van die skeppende kunstenaar en gusooiresensente word ook onder die loep geneem. Dis satire op sy skerpste.

Thijs Nel het Langenhoven se twee essays, Brief van die Harlekyn en Fragment, saamgesnoer in ‘n sirkus-milieu sonder om veel aan die oorspronklike teks te verander.

Dié verhoogteks is spesiaal vir Paul Eilers verwerk. Eilers is ‘n veteraanakteur en het die afgelope paar jaar die land deurreis met Faan se trein (Kanna-toekenning 2005) en Faan se stasie.

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply