Burn ondersoek die verhouding tussen die mens en die planeet en hoe hulle aanhoudend aan mekaar se kele is.
Hierdie is ’n kragtige, treffende duet wat die menslike liggaam tot die uiterste beproef.
Met: Daniel Geddes & Mark Tatham
Choreografie: Bailey Snyman
Musiek: Daniel Geddes
Genre: Dans
Ouderdomsbeperking: – Geen
Tydsduur: 40 minute
Kaartjies: R80
Plek: PJ’s Grahamstad
Datum: 4 – 8 Julie 2017
Burn

Burn
Roekeloos
3
