!Bushwomen

!Bushwomen is ‘n kreatiewe en passievolle duo wat mekaar goed aanvul. Hul poësie spreek tot mense van alle vlakke van die samelewing en is eerlik, inspirerend en geestelik. Die vertoning is propvol energie en passie en die woorde en lirieke sal vir seker jou siel met ‘n vonk aansteek. !Bushwomen, die kaalvoet-wonder van poësie.

Volksblad Kunstefees 2009

Met Tereska Muishond, Laverne da Silva, Lucas Bonoko, Tayla Muishond
Regie: Tereska Muishond
Taal & Ouderdomsbeperking: Afrikaans & Engels. Professioneel. Gesin. Debuut.
Tydsduur: 55 min
Koste: R 40
Plek: Koowee-Rep-teater

Lewer kommentaar

Leave a Reply