Die Francois Toerien Show 7: BEE Kompliant

Hoe “swart” is ons en is ons gestremd? Die “BEE scorecard” word ingevul.

’n Fopdosserpaartjie verken Die ander kant.

Julius Malema erken dat daar ’n lobotomie op hom uitgevoer is en die Russiese karakter Klara van 7de Laan faam verdwaal en beland in Die FT Show 7!

Aardklop 2010

Absa Mooirivier, Potchefstroom
80 min

Lewer kommentaar

Leave a Reply