’n 15 jarige seun se lewe – Dylan? Is dit ooit my regte naam?
Wie is ek regtig? Met my onstabiele ma en ’n druglord vir ’n stiefpa, kan my se storie nie goed eindig nie. Of kan dit?
Hawston se Amateur Dramavereniging, Seabreeze Productions, se aangrypende verhaal van soeke na stabiliteit.
Met: Evangeline Pharo, Natasha Steneveld, Nelmari Jooste, Melanthea Braaf, Bejorgan Arendse, Neville Hess en Helen Swartz
Vervaardiger: Seabreeze Productions
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 13 –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R90
Plek: Hawston Shecinah Ministries (Die Stoor), Hawston
Datum: 5 & 6 Augustus 2016
Die laaitie
#kalfiefees Die laaitie
Roekeloos
2
