Die plooi-faktor met Liesl Marx

Vir elkeen wat al ooit geskrik het vir ’n nuwe plooi, ’n verwarde grys haar, ’n onwillige lyf, silikoon en Botox.

LieSl Marx vertolk al die karakters (van ’n sestienjarige tot die tannie van 80) in dié blik op die vrese en histerie rondom
ouderdom en verjonging.

Met nuwe liedjies tot The Beatles se “When I’m 64” en “Les Vieux” van Jacques Brel.

Teks: Marion Holm
Regie: Chris Vorster
Musiekregie: Devereaux van der Hoven

* Première *

Aardklop 2103

Genre: Komiese musiekteater
Taal: Afrikaans / Engels / Frans
Ouderdomsbeperking: Geen
Plek: Hoër Volkskool, Potchefstroom
Tydsduur: 65 minute
Kaartjies: R110
24 Sept. – 20:30, 25 Sept. – 09:30, 26 Sept. – 12:30, 27 Sept. – 18:00, 28 Sept. – 15:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar